Edjami Guesthouse
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3345 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Edjami Guesthouse is 'n selfsorghuis in Marlothpark. Dit is ongeveer 200 m vanaf die Krokodilrivier. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek in die natuur.
Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers het lugversorging. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n plonspoel en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby die Marlothi-winkelsentrum en verskeie wildkykroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3345 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Edjami Guesthouse het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3345 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang