Successfully reported
+22

Edrange Luxury Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104 Old Rustenburg /Hartbeespoort Dam, Bokfontein, Hartbeespoort Dam, 0280, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Edrange Luxury Lodge bied gerieflike oornagverblyf aan die voet van die Magaliesberge in Bokfontein, Hartbeespoortdam. Dit spog met Tlhogokgolo-berguitsigte in die agtergrond, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n rustige wegbreek van die werklikheid.

Hierdie hotel bied 'n keuse van óf 2 Merlot-kamers óf 2 Pinotage-kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n tee- en koffieskinkbord, 'n strykyster, gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale in. Gaste kan óf 'n drywende ontbyt in die swembad geniet óf 'n heerlike aandete in die Boma-area.

Daar is 'n knus gastesitkamer asook 'n restaurant en kroeg op die perseel. Die hotel bied ook ontspannende spa-behandelings en is ook 'n lieflike trou-venue.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R104 Old Rustenburg /Hartbeespoort Dam, Bokfontein, Hartbeespoort Dam, 0280, Noordwes
  • Gaste dink Edrange Luxury Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104 Old Rustenburg /Hartbeespoort Dam, Bokfontein, Hartbeespoort Dam, 0280, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24391e0d395e8e4212ace133267c0f7ce03ea5e7fbfa274d0fa9b8b266bce07dc916957963c2447d2812f7a249b571ba459?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 R104 Old Rustenburg /Hartbeespoort Dam Bokfontein 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.722216076422 27.715663436954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang