Successfully reported

Edube1356

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Was 'n baie lekker naweek. Eenheid is baie netjies, en alles wat jy benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Dankie baie, greatly appreciated. Glad you had a wonderful stay.

Johan K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rus vir die siel. Ongelooflik lekker! Dit was 'n onvergeetlike naweek. Presies wat ons nodig gehad het. Die uitsig en rustigheid in die natuur is presies wat ons verlang het. Ons het byna net in die huis geslaap, die res van die tyd was ons buite in die natuur. Die eienaar het alles wat nodig was uitstekend gereël en aan ons oorgedra. Ons kom beslis terug vir nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Hello julle. Ons is verjeug dat julle dit geniet het en dit was onvergeetlik. Ons is baie bly vir julle en onthou, julle is altyd welkom, en ons waardeer werklik julle positiewe terugvoer. Baie dankie en groot dit.

Deon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustigheid. Baie lekker gebly en baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons glo julle het dit geniet en sal weer bespreek. Baie dankie en waardering. wat mooi is.

Lilanie P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ontspanne en vervrissend. Baie lekker plekkie en rustig. Lyk nog soos op die fotos wat 'n groot pluspunt was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Hello julle. Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Laat dit goed gaan, en hoop ons sien julle weer in die toekoms. Dankie weereens. Groete.

Bianca S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Jy wil nie huistoe na jy hier kom bly het nie. Baie lekker wegbreek plek! Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en het vinnig ons vrae beantwoord. Die huis is groot en ruim en die jacuzzi is 'n bonus vir die koue winter! Die buite area maak dat mens net daar wil bly, braai geriewe is fantasties en dan 'n lekker boma kuier area. Ons was ook bederf met die diere wat kom kuier het voor en agter die huis. Die ligging is ook lekker privaat, stel die verblyf beslis voor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Dankie vir julle terugvoer. Dit word hoog op prys gestel. Julle is altyd welkom. Dankie vir julle ondersteuning; ons sal julle weer hartlik ontvang. Groete

Jc Vorster V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Rustige atmosfeer en goeie diens. Lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Baie dankie vir julle ondersteuning, greatly appreciated.

Susie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Heerlik. Baie netjiese en rustig met baie diere.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Edube1356
Baie dankie vir die terugvoer, waardering. Dankie

Melanie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2025

Baie lekker. Jawat. Dit is 'n lieflike groot huis met 'n groot buite area, ongelukkig geen WiFi nie. Die toaster het ook nie gewerk nie en die panne was van swak gehalte (vasgebrand). Ons het die jacuzzi vreeslik waardeer met klein kindertjies wat wou swem.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kobus
Edube1356
Dankie baie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het dit geniet.

Gerard N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2025

Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly. Baie goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Edube1356
Baie dankie vir die terugvoer, greatly appreciated, until then... keep well.

Suzanne E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2025

It was good. It was good. It had a good view. It would have been better if some of the branches were cut off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fdefa74c29002525e278904cd7cf8bf13f41355a502cfef957e5dca8301f2d3bd0b596806f19dd135d7c3adb5ee37c0abaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 1356 Tarentaal Paadjie Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.91352416523 27.644149895037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang