Successfully reported
+28

Edube1356

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Edube1356 is 'n selfsorghuis in Leeupoort Oord, ongeveer 60 km vanaf Bela-Bela vanaf Thabazimbi. Dit is ideaal vir 'n wegbreek vir 'n gesin of vriende.

Hierdie eiendom is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n stapelbed vir kinders in die portaal.

Die huis het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het sonkragligte vir beurtkrag.

Daar is 'n ruim lapa met 'n TV, yskas, plafonwaaier, ingeboude braai, gasstoof, tafel en stoele buite. Die huis het ook 'n boma waar gaste kan uitspan en na die diere in die bos luister. Daar is veilige motorhuisparkeerplek en 2 onderdakparkeerplekke.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan R
Gesin met klein kinders
5.0
Was 'n baie lekker naweek. Eenheid is baie netjies, en alles wat jy benodig, is daar.
Okt 2025
Johan K
5.0
Rus vir die siel. Ongelooflik lekker! Dit was 'n onvergeetlike naweek. Presies wat ons nodig gehad het. Die uitsig en rustigheid in die natuur is pres...
Sien meer
Aug 2025
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid. Baie lekker gebly en baie mooi plek.
Mrt 2025
Lilanie P
5.0
Ontspanne en vervrissend. Baie lekker plekkie en rustig. Lyk nog soos op die fotos wat 'n groot pluspunt was.
Mrt 2025
Anja F
Gesin met tieners
5.0
Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het om lekker te kuier. Pragtige, netjiese huis.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Edube1356 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fdefa74c29002525e278904cd7cf8bf13f41355a502cfef957e5dca8301f2d3bd0b596806f19dd135d7c3adb5ee37c0abaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 1356 Tarentaal Paadjie Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.91352416523 27.644149895037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang