Eendracht Hotel
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 161 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 410R2 899 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eendracht Hotel is in Stellenbosch, 'n bekende Wes-Kaapse dorp wat bekend is vir sy pragtige landskappe, voetslaanroetes en wynproe.
Verblyf is beskikbaar in 12 eenhede wat slaapplek vir tot 25 gaste bied. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met Netflix en Showmax en 100 mbps vesel-internet. Gaste het ook 'n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, lughawependelldiens op versoek, wasgoeddiens, 'n restaurant op die perseel, 'n kroeg, 'n gastesitarea, konferensiegeriewe en WiFi in.
Doendinge in die omtrek sluit wynproe, begeleide staproetes, bergfietsry en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 161 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Eendracht Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 161 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang