Successfully reported

Eendracht Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Adrienne K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf in die hart van Stellenbosch. Eendracht is gerieflik binne stapafstand van winkels en restaurante. Ook veilige parkering. Die eenheid was baie skoon en netjies met 'n oulike toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie - Lena D
1 nag
5.0
Aug 2025

Gerieflik, gemaklik, stylvol, veilig. Baie lekker gebly - my tuisdorp en alma mater.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellena M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig, netjies, klipgooi van Dorpstraat. Waarde vir geld. Baie netjies, uitstekende ligging en goeie waarde vir geld vir Stellenbosch. Die leefarea met kombuisie is baie oulik ingerig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bea P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Vredevol. Het veilig en rustig gevoel. Toegang en ligging was perfek. Alles wat ek benodig het, was beskikbaar. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mei 2023

Veilig en goed toegerus. 'n Spieël in die kamergedeelte sal baie welkom wees. Noodkrag was fantasties gedurende "load shedding".

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie goed toegerus en netjies. Perfek geleë in rustige area, loopafstand vanaf restaurante, winkels ens. Veilige parkering. Die enigste negatief wat ons ervaar het was a.g.v. 'n ander gas se lawaai en dit is nie binne Eendracht se beheer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Eendracht Apartments
Beste Jeanne Baie dankie vir die terugvoer ontvang. Ons is bly dat u die besoek geniet het en ai, jammer vir die lawaai ervaar. Ons hoop dat ons u gou weer terug kan verwelkom Vriendelike groete Michelle en die res van die Eendracht Span

Juanita M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2022

Goeie ligging. Die opsie vir twee mense is te klein vir selfsorg. Dit is 'n klein kamer met 'n badkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Leon S
1 nag
5.0
Mrt 2021

Good quality fittings and secure. The studio apartments are not in the hotel but rather in a standalone house behind the nearby church. The premises itself is modern and there's a night-time guard on-site, so the only snag is you hear the church ringing its bells every hour (ending at midnight). A Stellenbosch thing. Wasn't too loud.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Dis was vir ons 'n perfekte oornagslaapplek. Die kamer is goed toegerus vir 'n oornagslaapplek. Alles skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Pragtige ou huis met pragtige kamer! Die kamer was heerlik koel toe ons op 'n snikhete warm dag daar instap! Gerieflike stapafstand vanaf goeie restaurante. Die kamer is baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 594
R 1 594 R 1 435
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 594
R 1 594 R 1 435
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 594
R 1 594 R 1 435
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Minserie Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxOTg5ODVjLTA0MjItNGJiMy1hOGExLWVkNGY5ZWYxMGJjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 594 nouVanaf R1 435 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 5 Minserie Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.937436434672 18.864807486534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang