Eendracht Apartments
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 30 Apr 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Minserie Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 594R1 435 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eendracht Apartments is in Stellenbosch, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede wat Waterford Estate, Spier Wynplaas en Jonkershoek Natuurreservaat insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is vir tot 8 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit die eenslaapkamer-eenheid, tweeslaapkamer-eenheid en die ateljee-eenheid in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en sy eie privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, wasgoeddiens en kinderoppasser in volgens reëling.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit wynproe, bergfietsry, fietsry en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 5 Minserie Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Eendracht Apartments het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Minserie Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang