Successfully reported
+22

Eenheid 9 - Kiepersol Country Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersol, Farm, Venterskroon Road, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Eenheid 9 - Kiepersol Country Retreat is in die Noordweste geleë. Die gemeubileerde eenheid bied luukse geriewe, wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek, ontspannende vakansie of sakereis.

Die eenheid is geskik vir 6 gaste en is toegerus met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed. Slaapkamer 2 het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n kombuisie in. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond en ketel. Gaste kan ook 'n maaltyd by die eetkamertafel met 4 sitplekke geniet.

Veilige parkering is beskikbaar, en gaste het toegang tot braaigeriewe en buitesitplekke by die eenheid. Gaste het ook eksklusiewe gebruik van 'n houtvuur-warmbad by die braai-area.

Doendinge in die omgewing sluit in swem, begeleide staptogte, voëlkyk, perdry en visvang.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Vanessa B
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig en niks het gepla nie, blou apies in die omgewing maar niks gepla nie. Stilte en vrede - ons het baie goed gerus.
Jul 2025
Savannah W
Saam met lewensmaat
5.0
Simply beautiful. A must stay! This place was absolutely incredible! A piece of paradise tucked away in the peaceful bush. We stayed in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jeanette B
Saam met lewensmaat
4.6
Quiet and peaceful. We enjoyed our stay. It was quiet and peaceful. Would visit again. WiFi is not good though, but you are there to ge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Hein S
Saam met vriende
4.4
Kombuis toerusting kan opgeknap word - skerp messe, ordentlike wyn glase, edm. Lekker, rustig en pragtige omgewing. Skoon en beddens baie goed.
Feb 2025
Rochelle G
Saam met vriende
4.0
Rustig en kalm. Ja, ons het! Die plek het 'n baie mooi uitsig. Lekker rustig en ontspannend.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacoba Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kiepersol, Farm, Venterskroon Road, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Eenheid 9 - Kiepersol Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersol, Farm, Venterskroon Road, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdea71dd38a2d164b4cb6381040827bd8a017418978c470d9d0afd56109d9fb96cf960c0456e0db6a3bd7f656a85a244276ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Kiepersol, Farm, Venterskroon Road Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.838623693574 27.358317815206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang