Successfully reported

Eenuurkop Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Bryan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great location, nice accommodation. Very relaxing stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Beautiful farm stay. Such a beautiful farmhouse! And the views are just incredible. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Human N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Pragtige plek. Goed ingerig met alles wat nodig is. Die tuin en omgewing is besonders. 'n Mens voel sommer jy wil langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige, cosy huisie. Ons het vreeslik lekker gebly, vriendelike eienaars, goed toegeruste huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bregitha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties! Vriendelike ontvangs! Skoon, netjies, privaat en rustige atmosfeer! Daar's alles wat jy nodig het vir selfsorg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Eerste klas, kwaliteit verblyf vir 'n naweek. Tersia is 'n uitstekende gasdame. Die plaas en ons eenheid was stiptelik netjies en prentjie mooi. Die braaiplek is goed beskut teen die elemente en die kaggel binne die leefkamer werk soos 'n bom. Maar definitief die grootste lafenis, is die dubbelgrootte luukse bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Nice stay. Thanks for the flowers and the oranges.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Perfect for peace and tranquility. What a lovely spot. There were six of us who went to hike in the Swellendam area. Accommodation was more than adequate and were excellent hosts. We even ended up doing a hike on the farm as suggested, which borders Marloth Nature Reserve. Accommodation is just outside Swellendam, which makes it ideal to explore the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Beautiful, well-situated stay. Everything about the place makes it a special stay. Wonderful visit. Tersia has made the house feel like home. Beautiful gardens and farm. Many extras in the house. Although it's winter and rainy, we were nice and cozy with the indoor fireplace. The house is private, and quiet, with birds and animals the only sounds. Definitely coming back in summer to enjoy the farm even more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Eenuurkop Guest Farm
Dankie baie! Vriendelike Eenuurkop groete So bly ons gaste hou van Eenuurkop se mooi! Kom gou weer!

Rian L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Kan vir niks beter gevra het nie! 5-ster resensies moet gereserveer word vir plekke soos dié! Ek kan nie genoeg goeie goed oor hierdie gasteplaas sê nie - jy moet dit op jou eie beleef. Eenuurkop moet een van die mooiste plase in ons land wees. Hulle het ons jong gesinnetjie met 2 klein dogters (1 en 3) akkommodeer. Ons is so dankbaar ons kon hulle bietjie aan die plaaslewe blootstel vir 3 dae. De Wet se Huisie was perfek. Die fyn afrondings in die eenheid was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Eenuurkop, Off the R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZGM3YTQ4LTc0YjktNGQ2NC04ZDdlLWE2OTQ0ODk2N2E2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 Farm Eenuurkop Off the R60 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006628836176 20.404476146825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang