Successfully reported
+49

Eenuurkop Guest Farm

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Eenuurkop, Off the R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eenuurkop Guest Farm is aan die voet van die Langeberge, net 6 km vanaf Swellendam geleë.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek aan 12 gaste. Elke eenheid beskik oor gerieflik gemeubileerde slaapkamers en 'n privaat badkamer met slegs 'n stort of 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie in elke eenheid wat toegerus is vir selfsorgdoeleindes.

Gaste het toegang tot 'n privaat sitkamer en patio asook braaigeriewe. Hout word voorsien.

Die plaas bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van voëlkyk, fietsry en swem. Swellendam is net 'n kort entjie se ry weg en gaste kan gaan bessies pluk by die Berry Farm, perdry en die Sulina Fairy Sanctuary, die Bukkenburg Pottery Studio sowel as die Laventelplaas besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bryan L
Saam met vriende
5.0
Great location, nice accommodation. Very relaxing stay, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lesley G
5.0
Beautiful farm stay. Such a beautiful farmhouse! And the views are just incredible. We will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Human N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Pragtige plek. Goed ingerig met alles wat nodig is. Die tuin en omgewing is besonders. 'n Mens voel sommer jy wil langer bly.
Sep 2025
Retha P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, cosy huisie. Ons het vreeslik lekker gebly, vriendelike eienaars, goed toegeruste huisie.
Sep 2025
Bregitha P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Vriendelike ontvangs! Skoon, netjies, privaat en rustige atmosfeer! Daar's alles wat jy nodig het vir selfsorg!
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Eenuurkop, Off the R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eenuurkop Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Eenuurkop, Off the R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZGM3YTQ4LTc0YjktNGQ2NC04ZDdlLWE2OTQ0ODk2N2E2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 Farm Eenuurkop Off the R60 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006628836176 20.404476146825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang