Successfully reported
+5

Egrets Nest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Egret Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Egrets Nest is 'n knus en bekoorlike gastekamer, sentraal geleë in Sonstraal Heights, Durbanville, met slaapplek vir 2 gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek.

Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Daar is 'n privaat ingang met 'n binnehof en sitplek, perfek vir somersaande en warm winterdae.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Warren M
5.0
Great, clean and very well maintained space. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Kaylin N
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, clean, very quiet. It was very pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Hendrik P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and enjoyable. A great place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Andre L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Rustige omgewing. Verblyf was baie skoon en netjies. Alles wat jy kan benodig, is daar, behalwe 'n braaiplek.
Des 2024
Zari P
5.0
Pragtig, netjies, skoon en gerieflik naby alles. Baie oulike gastehuis. Baie netjies en skoon. Gasvrou het uit haar pad gegaan om my te akkommodeer.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alyssia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Egret Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Egrets Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Egret Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c9be6dbadb10ebb653e9aac64c705a9aaf594701b907453d25a227f686bf71b8fa9f5bb41678d4d60a315a25b4d54f8e2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Egret Close Sonstraal Heights 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.84725438943 18.670863940475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang