Successfully reported

Eight on Tuin

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Andre B
1 nag
5.0
Okt 2025

Value for money/thoughtful touches/cosy and comfortable/immaculate/home from home. We needed a value for money, cosy and comfortable, home away from home base for 2 middle-aged brothers for one night within walking distance of the Franschhoek Classic Car Festival, and Eight on Tuin covered all the bases. It is an immaculately kept guest house when you see it from the roadside, to walking through the garden, to utilising the room in all aspects (inside and outside).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies, skoon en gemaklik. Alles wat jy nodig het, is daar. Het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Baie netjies, rustig en 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Comfortable, beautiful accommodation, with lovely views and friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kaap is pragtig! Ons het ons kuier in Franschhoek baie geniet. Pragtige dorpie wat tussen die berge lê. Daar is soveel om te doen daar. Gastehuis was ook rustig en stil gewees en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franz H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelik ontvang en veilig. Die verblyf was lekker. Alles was in plek en die plekkie is mooi met 'n mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekker ruim eenheid en goed geleë. Verblyf was baie lekker. Stoepie met tafel en stoele asook spasie in die tuin met 'n klein plonspoel maak dit 'n goeie keuse vir verblyf. 'n Mikrogolfoond met 'n bietjie meer spasie by die koffiemak-stasie sal 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gerieflik. Verblyf was netjies. Stapafstand na die hoofstraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Great stay! We loved our stay. Very central and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette S
Kort verblyf
4.2
Mei 2025

Soos bogenoemde. Ideaal vir my voorkeur vir privaatheid. Binne gemaklike stapafstand van al die bedrywighede gedurende die FLF.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Tuin Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb2340df8daf2bc3fe210e1f40544ac65bc87d2232c4fc71266206f8343931df40f5b2fd205d6f991e679f5041c0bd1481f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 8 Tuin Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.911656 19.125206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang