Eight on Tuin
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Tuin Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eight on Tuin skuil in die hartjie van Franschhoek en bied ruim tuinsuites wat deur die familie bestuur word. Die gastehuis is ideaal geleë in 'n stil straat stapafstand vanaf die hoofstraat van die dorpie.
Daar is 3 eenhede wat elkeen eenvoudige styl, gerief en ruimte bied. Elkeen van die 3 eenhede is toegerus met en suite-badkamers wat spog met groot storte, en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, en daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het ekstra-lengte koninggrootte-beddens, met 'n 2-enkelbed-opsie beskikbaar op versoek.
Hierdie kamers het almal dubbeldeure wat na die privaat tuin oopmaak en daar is gratis WiFi-toegang beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 8 Tuin Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Eight on Tuin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Tuin Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang