Successfully reported

Eight on Williams

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid met lugversorging is geskik vir 2 volwassenes met 'n kind en het 'n aparte ingang. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl 'n slaapbank slegs vir 'n kind beskikbaar is. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die eenhede beskik ook oor 'n haardroër, 'n strykyster, 'n tafel wat ook as 'n lessenaar of eetkamertafel dien, 'n TV met toegang tot Netflix en Showmax, en gratis WiFi. Parkeerplek op die perseel word voorsien. Die buite-area word deur beide eenhede gedeel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Seekos mag nie gekook of opgewarm word nie. Geen harde musiek/TV of ander geraas nie. Stiltetyd vanaf 22:00. Gaste moet asseblief hul eie skottelgoed was. Rook is verbode binne die eenheid - 'n boete van R3000 sal van toepassing wees indien gaste binne die eenheid rook. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen bykomende persone word op die perseel toegelaat nie, slegs diegene vir wie die bespreking gemaak en betaal is. Beide eenhede gebruik voorafbetaalde meters vir lugversorging. Indien u die sleutel verloor, sal daar 'n bykomende koste wees.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié gesinseenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n aparte ingang, lugversorging, 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n enkelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n haardroër, strykyster, tafel wat as 'n lessenaar of etenstafel ingespan kan word, 'n TV met toegang tot Netflix en Showmax, en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die buite-area word deur gaste van albei eenhede gedeel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Seekos mag nie gekook of opgewarm word nie. Geen harde musiek/TV of ander geraas nie. Stiltetyd vanaf 22:00. Gaste moet asseblief hul eie skottelgoed was. Rook is verbode binne die eenheid - 'n boete van R3000 sal van toepassing wees indien gaste binne die eenheid rook. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen bykomende persone word op die perseel toegelaat nie, slegs diegene vir wie die bespreking gemaak en betaal is. Beide eenhede gebruik voorafbetaalde meters vir lugversorging. Indien u die sleutel verloor, sal daar 'n bykomende koste wees.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Williams Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ebbd45af87f3bcb5407a691f3f3b8339caa041838099f310bf08ac52cdffd1f7c94af618b4939e6f0594c6b4a6aa2791c61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 8 Williams Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.702821487513 18.972439038029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang