Successfully reported
+10

Eikehoff 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 403 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eikehoff 1 is in die middel van Stellenbosch geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die lieflike woonstel beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en dit beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig in 'n kelderparkeerterrein.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yvette D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike luier. Pragtige woonstel, baie sentraal en wonderlike diens.
Aug 2025
Jancke A
Saam met vriende
5.0
Kort, maar heerlik! Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Lekker sentraal so kon oral stap. Sal vir seker weer hier bly wanneer ons Stellenbosch toe k...
Sien meer
Aug 2025
Mechéle S
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker gebly en dis baie netjies en veilig. Ons het lekker gebly, behalwe dat die skoonmaakdienste nie daagliks was soos aangedui op die webtu...
Sien meer
Jul 2025
Anchen V
Saam met vriende
5.0
Perfek vir wat ons behoeftes was. Ons is vriendelik ontvang en aangewys na ons parkering en blyplek. Perfekte ligging vir dit wat ons behoefte was. Di...
Sien meer
Mei 2025
Schalk H
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig, welkom en veilig gevoel - dalk net kombuisblindings vervang/regmaak. Behulpsaam, netjies, veilig, beste ligging. Was die deposito by die oorna...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 160

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 26 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikehoff 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 403
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 403
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 403
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4580be91efbcc1fdc8ae4d57645966a0a458517cbc9037086e9252a80d4eae871413200bbbadfdc830602725064cd620611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 403 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 26 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.937844543621 18.861913415053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang