Eikehoff 25
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church Street, Eikehoff Apartments, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Eikehoff 25 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese studentedoprie, Stellenbosch. Die ligging bied gaste die geleentheid om in Stellenbosch se atmosfeer te beleef, maar is tog privaat. Daar is talle restaurante en winkels is op jou drumpel. Die ligging bied 'n ideale basis om die omliggende wynlande en Kaapstad te verken.
Eikehoff 25 het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, asook 'n onderdak veranda wat front na 'n rustige binnehof.
Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Daar is gehalte-linne met mooi afwerkings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marliza Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 90
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Church Street, Eikehoff Apartments, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Eikehoff 25 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church Street, Eikehoff Apartments, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang