Eikehoff Self-catering Apartment
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Church Street, Flat 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 776R3 582 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eikehoff Self-catering Apartment by Raw Africa Boutique Collection is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.
Dié luukse woonstel het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is met al die nodige toestelle toegerus.
Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slaapbank, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n balkon, met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Die woonstel is binne loopafstand van verskeie winkels, restaurante en museums.
Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die verblyf is ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie wynplase en 'n aarbeiplaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Spanish Farm Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Church Street, Flat 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Eikehoff Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Church Street, Flat 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang