Successfully reported
+157

Eikendal Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikendal Vineyards, Off R44, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 560 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eikendal Lodge is 12 km vanaf Stellenbosch in die Helderberg-area geleë, wat bekend is vir sy wynroetes en staproetes en is die perfekte wegbreekplek vir natuurliefhebbers om die natuurskoon te geniet.

Dié lodge bied gaste die keuse van 9 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer en met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens ingerig is. Elke kamer het sy eie badkamer met óf 'n bad óf 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n privaat terras wat oor die tuin en wingerde uitkyk in.

Gaste kan smul aan pragtige uitsigte, voetslaan op 'n staproete deur die wingerde, afkoel in die lodge se swembad of die kelder besoek vir 'n komplimentêre proe van bekroonde wyne.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Eikendal Vineyards, Off R44, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikendal Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikendal Vineyards, Off R44, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA325d23e857ba0495bf03f76e314373923fc2f14c851766f29d63731c9142e976e3db74a51035c1f5932dded14c200a2ffe24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 560 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Eikendal Vineyards Off R44 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.014143137639 18.828506469727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang