Successfully reported
+27

Eilandstyl

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sloop Way, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Eilandstyl is op die oewer van die Bergrivier in 'n veilige landgoed geleë. Die huis het sy eie jetty met direkte toegang tot die waterweë in die kompleks.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oop leefarea. Die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en die badkamers het 'n bad of stort. 'n Gesinskamer toegerus met 2 enkelbeddens is beskikbaar om 2 kinders te akkommodeer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n binnebraai-area, kaggel, TV, Netflix en veilige parkeerplek op die perseel in.

Gaste kan doendinge soos swem, visvang, bootvaart, voëlkyk en kanovaart op die landgoed geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Sloop Way, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eilandstyl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Sloop Way, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2YjdhYjEwLTVlMTgtNGJjZS1hOTFiLWEyN2VmY2E4YjYzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 3 Sloop Way Admiral Island 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.789282 18.151274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang