Successfully reported
+10

Ekhaya

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bligh Street, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ekhaya is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 2 mense, in Trafalgar.

Die woonstel is apart van die hoofhuis geleë met sy eie ingang en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n
gasstoof, 'n mikrogolfoond, en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n satelliet-TV en WiFi is beskikbaar.

Die woonstel maak oop op 'n onderdak-terras met 'n eetarea en braaigeriewe. Buite terras met ontbyt en braai area. Banke, sowel as braaigeriewe, word ook onder avo-bome voorsien. Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Ekhaya is net 2,5 km vanaf die strand, en die stil dorpie Trafalgar bied swem, en snorkel, asook stap- en voetslaanroetes in Mpenjati Natuurreservaat.

Die eiendom het 'n omskakelaarstelsel en watertenks om gemaklike verblyf te verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Puso M
Besigheidsreis
5.0
A very warm welcoming and great hosts. I will visit again. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Rozaan R
5.0
Very neat and clean accommodation. Friendly people. Wonderful place for 2 people. Ja, plekkie is baie oulik, skoon en mense is vriendelik. Ek sal dit ...
Sien meer
Mei 2025
Premnath S
Saam met lewensmaat
5.0
My stay was beautiful. I had an awesome time. Excellent Ekhaya was the best holiday accommodation we've ever been to, and we will defin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Monique S
Gesin met klein kinders
5.0
Most amazing holiday experience. We loved our holiday at Ekhaya. We had everything we needed. Suzanne and Didi were the best hosts. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Ben H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekka! We loved our stay there. After driving through the Transkei for 9 hours, we were met by our friendly hosts. Everything was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Bligh Street, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ekhaya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bligh Street, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4226157b7025814b0a37c5f5fd053f391df500b5a991314ecc5e15e605a2ba26966576322df94f5c1b7677914ddea87a0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 2 Bligh Street Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.952393141444 30.291706414258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang