Successfully reported
+63

El Gran Chaparral Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Joan Road, Winternest, Akasia, 0118, Gauteng
  • Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

El Gran Chaparral is geleë op 'n kleinhoewe van twee hektaar in die stil woonbuurt Winternest, Akasia net buite Pretoria-Noord, omring deur die Magaliesberge. Hierdie ligging maak die gastehuis maklik bereikbaar met Rosslyn net 2 kilometer weg, 45 minute vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe, en Midrand ongeveer 40 kilometer.

Die instansie kan altesaam 25 gaste in 14 eenhede akkommodeer. Dit bestaan uit 13 en suite-kamers en een gesinseenheid wat beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n sitarea. Alle tariewe sluit komplimentêre ontbyt en WiFi in. Al ons kamers is met sy eie styl en persoonlikheid versier.

Ons fasiliteite, diens en tariewe is gemik op die behoeftes van die sakereisiger/toeris wat 'n meer persoonlike ervaring soek sonder om kwaliteit en professionele diens in te boet. Ontspan in ons pragtige tuin, speel 'n potjie pool of kyk na jou gunstelingprogram in ons vermaaklikheidskamer. Geniet die plaasagtige atmosfeer met perde en hase wat vry rondloop by El Gran, waar jy jou huis van die huis af kan vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 58 Joan Road, Winternest, Akasia, 0118, Gauteng
  • Gaste dink El Gran Chaparral Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Joan Road, Winternest, Akasia, 0118, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaI4wChcCUPVdhsVrHjMG7W5KwxgsIqm0XNxlpRn36FAkQzPjOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 58 Joan Road Winternest 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.657232303174 28.120052127647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang