Successfully reported

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Daniel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Voldoen aan ons verwagting. Die verblyf was uit die boonste rakke - alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Goeiemiddag Daniel, baie dankie vir jou positiewe/opbouende resensie, ons waardeer dit. Dit was lekker om jou te ontmoet, altyd welkom. Karoogroete, El Sabé.

Roy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very comfortable stay and friendly and helpful hosts. The house was big and well-equipped, including an indoor braai. We really enjoyed the 12km hike with beautiful flowers after the rain and game sightings. The sunrises and sunsets were outstanding. Our hosts were very friendly and helpful and provided all the information we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Goeienaand Roy en eggenote, baie dankie vir die positiewe resensie wat julle gestuur het, ons waardeer dit. Dit was lekker om julle te ontmoet, hoop julle het al die stap in die veld geniet, veral die staproete van 12km deur die wildkamp. Julle altyd welkom. Karoogroete, El

Walter P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Besonders, plek goed toegerus en absoluut veilig. Die verblyf was baie goed. Eienaars, Elsabe en Johan, is besondere mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Goeiemiddag Walter, baie dankie vir die mooi, positiewe resensie wat ons ontvang het. Dit was lekker om julle te ontmoet - dankie vir die ondersteuning, ons waardeer dit. Vosburggroete El Sabé & Jo Han

Peter O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Great. We enjoyed our stay greatly. The gravel road was an adventure leading to an oasis. We were welcomed by the host who was delightful. The off-grid stay was delightful, and the facilities were exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lente W
1 nag
4.6
Mrt 2024

Heerlik gekuier. Baie tuis gevoel. Wonderlike gasvrye Karoo-boere. Dadelik tuis en bederf gevoel. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Goeienaand Lente, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons is bly julle het die 'plaasoorslaap' geniet, baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Julle is altyd welkom. Karoogroete El Sabé & Jo Han

Mike P
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Quiet, peaceful, refreshing. Very enjoyable stay. Our hostess was on hand with information and a warm welcome. The house is spacious and extremely well equipped. It's on a farm about 15 km outside Vosburg, so very quiet and peaceful, with lots of walks on the veld. It is off-grid, and the solar system wasn't working reliably the night we were there - but the owners are attending to it. My only gripe is about the directions, which need to be updated - the entrance to the farm is quite some distance further from the R384 than the 6.8 km indicated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa O
1 nag
5.0
Des 2023

Uitstekend! Ons kom beslis weer! Ons het heerlik gekuier by EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas! Die stilte en mooiheid van die Karoo is altyd 'n belewenis. Johan en Elsabé het soveel moeite gedoen! Verblyf was uit die boonste rakke - netjies, silwerskoon met aandag aan elke klein detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Hi Theresa, baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons waardeer julle kuier, julle is altyd welkom. Alles wat mooi is vir 2024, groete aan almal. Karoogroete Johan & Elsabé

Doreen A
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Pragtige plaashuis. Die huis is ruim, pragtig gemeubileer en silwerskoon. Mooi staproetes in die veld in. Elsabe en Johan is baie vriendelik en hulpvaardig. Onthou dat die ingang na die gasteplaas op die Vosburg-Pampoenfontein-Victoria Wes pad is, nie die direkte Vosburg-Victoria Wes pad nie. Die grondpaaie is in baie goeie toestand. Daar is nie sein vir wifi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Goeiemiddag Doreen baie dankie vir positiewe resensie vir EL JO. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dit was aangenaam om julle drie te ontmoet. Die ingang na EL JO GASTEPLAAS, is volgens die ligging wat ek vir gaste stuur Geen TV of Wi-Fi by EL JO want ons wil graag vir ons gaste n rustige plaaservaring laat ervaar. Vosburggroete, EL sabe & JO han

Mel T
1 nag
5.0
Okt 2022

Lovely hosts. Very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Hi Mel thank you very much for the compliment as hosts. We enjoyed your Birdlife SA-group here on the farm. Thanks for the support, we appreciate it. EL sabé & JO han

Willem Diederick B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Rustige atmosfeer van Karooplaas. Baie netjies, skoon en ruim. Baie vriendelik ontvang en gasvrou en gasheer gaan uit hulle pad om ons tuis en gemaklik te laat voel. Groen oase in die dorre (het heerlik gereën) Karoo. Sal beslis weer daar kom kuier. Werkende plaas weg van enige geraas en wonderlike sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Goeienaand Willem, hoop julle het lekker met kinders gekuier en is veilig tuis. Baie dankie vir mooi positiewe resensie vir EL JO, ons waardeer dit. Julle is altyd welkom. Karoo-groete Johan en Elsabe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjg5NjY5LWU0ZWItNDExYi1hOTBhLTY3MzlkNDYxMjFmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Poortjie R384 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.708236476903 22.841370329698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang