EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas is net 20 km van Vosburg af geleë en word omring deur rustige wandelpaaie en pragtige groen bome. Hierdie luukse gastehuis bied gemaklike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Hierdie huis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, asook 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en tuinarea. Die hoofslaapkamer het sy eie en suite-badkamer, terwyl die ander 2 kamers 'n badkamer deel. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne.
Die groen tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl die omliggende Karoo-dorp historiese geboue, skilderagtige ritte en natuurskoon bied. Die plaas bied ook diere- en voëlkyk, sowel as 'n 12 km lange stap- en fietsroete deur die grootwild- en springbokkamp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang