Successfully reported
+21

El-Marina

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Dolphin Drive, Aston Bay, 9301, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

El-Marina is 'n bekoorlike vakansiehuis teen die kus in Astonbaai in die Oos-Kaap. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 'n gesin of groep vriende van 5. Let asb. dat die tweede slaapkamer 'n stapelbed het en die ligste gas asb. daar moet slaap.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan met die leefarea en dis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die balkon met 'n braai lei.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die huis is stapafstand vanaf die strand en restaurante. Gaste kan swem, visvang en kajakvaar naby die huis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hendrik S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het.
Jun 2025
Dawie M
5.0
Lekker, veilig en rustig. Baie lekker gebly. Alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het. Baie veilig.
Mei 2025
Debadene B
5.0
Amazing view, stunning apartment. It had everything that we need. Would definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Louise S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2024
Gradwill D
Gesin met tieners
4.8
Asemrowend baie mooi. Was baie heerlik, sal weer gaan.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 19 Dolphin Drive, Aston Bay, 9301, Oos-Kaap
  • Gaste dink El-Marina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Dolphin Drive, Aston Bay, 9301, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac24916f058bfb87e0ccb0a7723d0a106f62aaf5ed70fc5834a2a034a568c18d642cd13e0a2daa03763b6359a962b00a7bd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 19 Dolphin Drive Aston Bay 9301 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077640547543 24.919542757604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang