Successfully reported
+38

El Palmar Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

El Palmar Gastehuis bied 'n elegante tuiste vir toeriste en sakemanne. Al ons kamers is en-suite en is toegerus met DStv en lugversorging. Ontspan langs die skitterende swembad, geniet die ryk voëllewe, of pak net af terwyl jy rustig deur die tuine wandel.

El Palmar Gastehuis het krag gedurende beurtkrag. Alle toerusting en ligte sal werk, behalwe die lugversorging.

Dit is die ideale verblyfplek vir gholfspelers - Groblersdal Gholfbaan is net om die hoek, 'n skrale 2 km van die gastehuis af. Vierwielmotorfietsry, jag, wildkyk en ander avonture kan geniet word in die omliggende gebied en ons kan jou bystaan met al die reëlings.

El Palmar is die perfekte plek om te ontspan voordat jy weer die pad vat na jou volgende bestemming!

Al die kamers in El Palmar Gastehuis is ruim, en-suite, en toegerus met DStv, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 39 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink El Palmar Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MDc4ZWZiLTRiZmItNGVjMi04ODdkLTllMjMyZjY1NGQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 39 Haarhoff Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.174907772374 29.390943646431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang