El Pequeno
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kreefte Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
El Pequeno is 'n knus eenheid wat tussen die rotse aan die Paternoster Waterfront skuil en gaste gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir vakansie- of sakereisigers wat 'n vakansie- of oornagverblyf soek.
Die eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer, wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix en 'n etenstafel met sitplek vir 2.
Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 930
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 1 Kreefte Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink El Pequeno het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kreefte Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang