Successfully reported

El Rancho Grande

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Tondani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

The place is fine and enjoyable. We were fine and we enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Slegs oornag, maar alles is daar om jou tuis te laat voel. Heerlik ontspan en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Well worth the money. Friendly staff all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Rustige omgewing met vriendelike personeel. Ons naweek was werklik 'n goeie ruskans. Die chalet is baie netjies en die uitleg baie oulik. Die ontvangs was wonderlik, die vriendelike personeel het ons werklik laat tuis voel. Die restaurant het 'n goeie spyskaart en die kos was vars en heerlik voorberei. Die perseel is in 'n baie rustige omgewing, net wat 'n mens se siel nodig het om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
1 nag
4.8
Mei 2025

Good. Great, just need a TV if you stay longer than a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Baie lekker verblyf, kry steeds die kampgevoel al is dit 'n huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Fantasties net om te rus. Juweel van 'n plek! Gaan beslis weer bespreek vir volgende maand. Veral die warm swembad geniet. Die kroeg en restaurant is beslis 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michal F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Goeie diens ontvang. Wooneenheid is goed toegerus. Goeie en vriendelike diens ontvang. Wooneenheid is goed toegerus met wat ons nodig sou kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie J
1 nag
5.0
Mei 2024

Sal verseker weer gaan kuier. Baie lekker gekuier. Rustigheid en vrede in die bos. Warmwater swembad heerlik om in te ontspan. Smaaklik voorbereide etes en vriendelike gasvrye personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker plek. Skoon en netjies en genoeg dinge om kinders besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 98 Small Holdings, Roodepoort Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5023014467fb2f55bc019e01f5394e8b87e176c798fbbff3c84713170bcbbc6ddfeea6790d57557a7b939be9dbb255cb4bb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 98 Small Holdings Roodepoort Street 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.88726486124 28.242438134918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang