Successfully reported

El-Ruze

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Estelle O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gemaklik, rustig, skoon, netjies en aan al ons behoeftes voorsien. Verblyf het aan al ons behoeftes voorsien en Rudi het werklik uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Rustige plek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Gaan weer daar in boek. Ons het baie lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie vriendelik, gemaklik en skoon. Ontvangs was baie vriendelik en verwelkomend. Ons het ook baie gemaklik gevoel, lekker geslaap en die plek was skoon. Sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte S
1 nag
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon, baie gerieflik. Die eenheid was baie netjies en skoon, ons het baie lekker geslaap en was baie tevrede met die verblyf. Alhoewel ons 'n eenheid met twee enkelbeddens bespreek het, was dit geen probleem vir my en my vriendin om die dubbelbed te deel nie; ons het soos klippe geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandré G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker en skoon geriewe. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Awesome. It was peaceful, the place is clean, fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lovely. We had a lovely stay at El Ruze. The owner was very accommodating and ensured we had a good stay along with recommending good local restaurants. We did feel a little rushed to leave in the morning as the walls are incredibly thin to the main house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gill S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Very nice property - thanks Rudi. Perfect night's stay and close to the wedding venue where we attended a wedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Ons is vriendelik verwelkom. Baie netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Ons het baie lekker geslaap, rustige atmosfeer. Lekker warm water. Ek het die bad baie waardeer aangesien sommige plekke slegs storte het. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Khomotjo M
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2025

Okay. The hot water was cold; apart from that, it was okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 200 Kameelfontein, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc4420803ec8325ba131116e5fe4f886776b55dc5351c657e5220b54633c7443ce9b18898a2a043147786cb8e64fdb7c10f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Plot 200 Kameelfontein Roodeplaat 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.612854 28.404043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang