El-Ruze
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 200 Kameelfontein, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
El-Ruze gastehuis is net noordoos van Pretoria geleë en bied veilige oornagverblyf met 'n unieke uitsig oor lowergroen grasperke en bosveld in die agtergrond wat hom tot volledige rus en ontspanning leen.
Verblyf word gebied in 'n Dubbel-, Koningin- of Tweepersoonskamer, wat almal modern en gerieflik versier is. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n etenstafel en stoele, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel.
Gratis parkeerplek word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plot 200 Kameelfontein, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Gaste dink El-Ruze het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 200 Kameelfontein, Roodeplaat, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang