Destiny Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R830 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Destiny Inn is 'n privaat oornagverblyf, geleë op Plot 136 Dalmada naby Polokwane, Pietersburg op die R71 Tzaneenpad. Daar is verblyf beskikbaar vir alle begrotings.
Verblyf word gebied in Executive of Standard gastekamers, elk met 'n privaat stort en toilet, 2 knus 1 slaapkamer kothuise en 'n hoofslaapkamer. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad in wat perfek is vir daardie warm dae en golwende grasperke waar kinders veilig kan speel.
Destiny Inn is 7 km vanaf Savanah-winkelsentrum, langs Netcare Pholoso-hospitaal, en die Mall of the North, 10 km vanaf die Peter Mokaba-stadion, 15 km vanaf Gateway Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die Universiteit van Limpopo in Turfloop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Plot 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Destiny Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 136, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang