Successfully reported

El Toro Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Roux V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die woonstel was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Gerieflik en veilig verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer.

Rjorn I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very nice, clean and with everything that you needed. Nice quiet area, very clean and with some complimentary goodies to eat and drink. Aunty Camia was very helpful when we asked for assistance in looking for accommodation for our extra family members that came through to join us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Thank you very much for the positive feedback. Always welcome.

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige verblyf vir 'n uitgeputte reisiger. El Torro is 'n lieflike, privaat, skoon, netjiese, veilige selfsorg en boonop sentraal geleë maar steeds in 'n stil buurt. Ons beveel die verblyf vir seker ten sterkste aan. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd welkom.

Bertie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker geslaap. Skoon gasvryheid en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie

Simon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Dit was perfek vir ons doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Altyd welkom.

Karen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die privaatheid was fantasties. Baie goeie toegerus, alles was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Gemaklik, gerieflik en waarde vir geld. Hierdie is 'n pragtige plekkie, lekker toegerus vir 'n gesin van 4 en ook ruim genoeg. Dit is baie netjies en die ligging is ideaal vir diegene wat die medi-kliniek moet besoek. Die mall is ook naby geleë. Camia was onsettend behulpsaam en het gesorg dat ons vinnig en maklik die woning kon kry, alhoewel ons buite haar kantoorure eers kon arriveer. Seënwense op julle besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie. Ek waardeer jou terugvoer. Blessings.

Tanita M
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

Tuis gevoel! Baie netjiese, veilige blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Netjies. Baie lekker gebly en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Camia
El Toro Self-Catering
Baie dankie vir die goeie resensie.

Heila D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjies, veilig en vriendelik. Baie netjies en gerieflik met alles wat nodig is vir 'n aangename tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Camia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Riana Street, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ef417290bbd715f23613a472729082572a2a8d7b7c8d47e30a9c8db082e0d5879dbcb115c17296bdac12fef15cec9aa2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 21 Riana Street El Toro Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.765615921854 24.74488824606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang