Successfully reported

El Yolo One

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tegan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Cozy, clean, reliable. Wonderful - there was attention to detail, wood available to use, friendly hosts with information about adventurous things to do on the farm. I would highly recommend visiting El Yolo One, and am keen to go back for another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlike kuier in die mooie natuurskoon. Ons het heerlik gebly. Ons was baie vriendelik ontvang. Die beddegoed is van uitstaande gehalte. Ons het hout gekry vir die kaggel en vir die braai. Die omgewing is pragtig en dit is baie veilig. Die mooiste sonopkoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Hi Carin, Baie dankie.

Maarten Michael M
1 nag
5.0
Jan 2025

Amazing rural getaway. Strongly recommend visiting! Staff were so welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Thank you. Appreciated.

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Pragtige verblyf. Dit is regtig pragtige verblyf en die chalet is uitstekend toegerus met goeie meubels. Net die pad daarheen is deur driffies wat tans begaanbaar was. Die laaste driffie en stukkie pad na ontvangs was bietjie rof op pas vervangde knieë. Dit is andersins rustig en was goeie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Beautiful peaceful location and kid friendly. Great location and beautiful surrounds, plus a playground that's easily visible from the house, so good for young kids. The pool was a plus as well. Note that if you want any meals at the restaurant, you need to book in advance, and they only accept cash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Willem
El Yolo One
Baie dankie. Dit word waardeer.

Imraan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Natuurvars, pragberge, ontspannend lekker! Gawe mense en diens! Ja, baie lekker. Die bestuurderes en Michael is goeie gawe mense. Hulle maak jou dit voel. Ek sal nooit dit vergeet nie! Moet asb. nie eendag hulle verloor nie, dit sal 'n fout wees! Die plaaswerkers is baie goedgesind en gemanierd! Baie lieflike mense! Ek lief julle almal! Pastor Jacobs en gesin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit word baie waardeer. Hoop om julle gou weer te sien. Helene, Michael en die El Yolo span

Adel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Onvergeetlik. Was fantasties om weg te kom van die stad se geraas en so naby die natuur te wees. Die berge, die staproetes, die pragtige waterval, die kano, die stort met al die goggas, alles was net amazing. Het die houthuis gekies vir ons week daar, sal volgende keer dalk iets nader aan die swembad kies, bietjie ver om elke keer te ry as die kinders wil swem. Enigste nadeel is die bitter klein yskas, omdat die plek so ver geleë is en die grondpad so lank is, moes ons kos en drinkgoed vat vir 6 dae. Kon basies niks in die vrieskas inpas nie en meeste vleis het afgegaan in die hitte, kon ook nie koeldranke koud hou nie. En in 42 grade was dit nogal 'n issue om niks kouds te hê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Dankie vir die terugvoer. Jammer oor die yskas spasie. As julle dit net vir die bestuurderes genoem het toe julle die probleem gehad het. Ons het groot vries- en koelgeriewe wat julle kon gebruik het. Bly julle het dit nogtans geniet.

Jackie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige plek. Ligging ideaal. Verskeidenheid van aktiwiteite. Pragtige plek. Ligging ideaal. Verskeidenheid van aktiwiteite. Huis lekker koel. Beddens slaap lekker. Hout brand lekker. Dam swem lekker. Kinders het lekker met die roeiboot gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Baie dankie vir die kommentaar. Bly julle het dit geniet.

Renaldo H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. Was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Thank you. Much appreciated.

Wynand P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Pragtige area. Ja. Die plaas is baie mooi, diens was vriendelik, alwyne het baie mooi geblom en die area is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
El Yolo One
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 105 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klaarstroom, Willowmore Road, R407, Klaarstroom, 6932, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZxXZPJZMggF1CW977I7EjK65xFN4mzrDh9F6c5wYp90FfKYbMm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Klaarstroom, Willowmore Road R407 6932 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.380003102698 22.762001875309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang