Successfully reported

Elandskloof Forel Plaas

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Nicola H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Enjoyed every minute, and would definitely recommend. We had a wonderful weekend of family celebrations. The accommodation was spacious and catered for all our needs, and the staff were very friendly, helpful and thoughtful. The views and walking trails were fantastic, and I would definitely recommend it for anybody that is looking for some peace, quiet and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Thank you for your visit. Hope to see you again soon.

Annetjie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Beste naweek wegbreek plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Dankie vir u besoek.

Brenda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Prentjie mooi, vriendelike staflede, waarde vir geld. Definitief waarde vir geld, baie mooi staproetes wat goed onderhou word. Baie netjies en skoon oral op die perseel. Prentjie mooi uitsig. Ons was sonder enige ekstra onkoste opgradeer na 'n groter eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Dankie vir julle kuier...

Giovana M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Amazing! A place to be in peace. I've loved my time there, such a nature heaven and the owners are extremely kind and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Thank you for the review, and your visit.

Marlene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Rustigheid. Mooiste kampterrein wat ek nog gesien het - sal definitief (in die somer) kom kamp. Ons het 'n rondawel bespreek, maar toe ons aankom, het die eienaars ons geskuif na 'n groter eenheid by een van die damme (sonder enige ekstra koste). Ek sal die huisie beskryf as "rustic" met alles wat jy kan nodig kry. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer bespreek. Die stoep en buite-kaggel is tops! N. S. Pak vir ingeval nog 'n ekstra baadjie in as jy dink jy het genoeg warm klere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Dankie vir julle lekker plaas kuiertjie. Sien julle weer.

Eva G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Tranquil with stunning views over the Dullstroom hills. Elandskloof is a tranquil spot. There are beautiful walking routes and breathtaking scenery. The amenities are spotless and not overdone, which we prefer. There is plenty of warm bedding for cosy nights. The best hot showers!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Dankie vir julle besoek.

Rickardt V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netjies. Puik verblyf, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Baie dankie vir julle kuier hier op die plaas.

Talitha C
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Heerlike kuierplek met al die geriewe wat mens verwag. Baie aangenaam en vriendelik. Die plekkies is skoon en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Dankie vir julle terugvoer en besoek.

Mario F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Grasgroen. Ons het vir twee aande oor 'n naweek by Elandskloof gebly. Pragtige natuurskoon. Lekker gestap, draf en bergfiets gery. Die personeel het ons altyd laat welkom voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Baie dankie vir u besoek.

Aliza L
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Stil, pragtige wegbreek. Dit was 'n heerlike naweek weg, met asemrowende uitsigte en heerlike stilte; selfs die selfoonontvangs werk nie, so die stilte is diep! Ons het gaan vlieghengel en daar was so baie damme om van te kies. Daar was geen gedrang van mense nie. Die personeel was baie vriendelik. Die verblyf is 'rustic', maar jy sal niks kort nie. Die grondpad na die gasteplaas was netjies van Dullstroom se kant, maar wees versigtig as jy daai selfde pad van die suide af vat -- ek dink 'n gewone sedan sal vassit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Elandskloof Forel Plaas
Dankie vir u rustige plaas kuiertjie. Sien binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 139 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandskloof, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN8kv0qrWkjZv4SeGylJsTBFUmAlamnLJ2bL7myvkIWBzM37Q7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 3) 110 5 1 5 Plaas Elandskloof Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.522907560308 30.124988834965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang