Successfully reported
+46

Elandsrivier Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsrivier Farm, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elandsrivier Gastehuis is in die hartjie van die Tsitsikamma geleë en bied luukse gastehuisverblyf en 'n geleentheid om die rustigheid van die lewe op 'n melkplaas omring deur die natuur te ervaar. Geniet pragtige uitsigte oor die Tsitsikamma-berge, inheemse woude en plantasies.

Verblyf word gebied in 5 selfsorgkamers. Elke kamer beskik oor 'n kombuis en 'n badkamer, en is toegerus met sekere DStv-kanale, asook braaigeriewe op die voorstoep. Die vroegopstanders kan 'n pragtige sonsopkoms geniet, en die werkende melkery besoek volgens reëling. Daar is 'n dam op die perseel vir die ywerige baarsvissers, of gaste kan rondom die swembad ontspan.

Die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area soos Tsitsikamma Nasionale Park, Tsitsikamma Falls Adventures, segway-toere, swartwaterbuise, Bloukrans Bungee, Hog Hollow Horse Trails, Tsitsikamma Wolf Sanctuary, The Big Tree, verskeie staproetes, Monkey Land, Birds van Eden, Jukani Wildlife Sanctuary, gholflandgoedere, Fijnbosch Hoek Kaasplaas, Tsitsikamma Canopy Tours, Tenikwa Wildcat Sanctuary en Lawnwood Snake Sanctuary.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elandsrivier Farm, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • Gaste dink Elandsrivier Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsrivier Farm, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YWJlMGZlLTM0NTctNGQ2Mi05NjljLWRmZTVhMGFmYWM5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Elandsrivier Farm Witelsbos 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.985839697248 24.040434367088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang