Successfully reported

Elandsvlei Estate Chalet

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cobus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlike stilte in die natuur. Rus vir die siel. Kinders het die bosstappies baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en beeldskoon. Ons het baie lekker daar gebly. Al probleem wat ons altyd het, is dat die beddens baie hard is en ons nie lekkeslaap (excuse the pun) nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Asemrowende uitsig. Heerlik gerus, natuurskoon geniet, stilte van natuur ingeneem. Melkweg in aand is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Heerlike rustige naweek op die pragtige landgoed. Nicolas het ons vriendelik ontvang en seker gemaak alles is in orde. Absoluut geen steurnisse gehad nie en ons kon lekker rus. Baie wild gesien. Wees voorbereid op die grondpad wat bietjie langer kan duur as waarvoor mens beplan, maar andersins geen probleme nie. Die gebrek aan WiFi of selfoonsein by die chalet het ons gedwing om af te skakel en lekker te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicolas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 050
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marken Road, Macouwpan Farm 165 KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb66f9fc380740af1d7c4c172767623fe6869776bcfcabfc9b61f34214c32eae8844fd8ba7f71c56755dc97b005d635fec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 Marken Road Macouwpan Farm 165 KR 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.314513489185 28.395066261292
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang