Elangeni Holiday Resort
- Kapasiteit: 418 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 06:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4 Sycamore, Elands Valley, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Elangeni Vakansieoord, Mpumulanga, Suid-Afrika, is geleë aan die oewer van die Elandsrivier, op die N4 tussen Waterval-Boven en Mbombela (Nelspruit). Die oord is in 'n lae-risiko malariagebied en is die perfekte wegbreek na die ongerepte natuur.
Twaalf selfsorg-chalets is versprei onder skaduryke bome. Daar is 8 dubbelverdieping-chalets elk met 2 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer en kombuis. Een van die chalets is rolstoelvriendelik. Daar is drie ander chalets elk met 2 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer en kombuis. Een ander chalet het 1 slaapkamer, 1 badkamer, sitkamer en kombuis. Al die chalets is volledig toegerus.
Die oord bied visvang, voëlkyk, natuurwandelings, 'n swembad, 'n klimraam, trampolines, selfsorg-chalets onder skaduryke bome, karavaan- en tentkampeerplekke. Aktiwiteite sluit in riviertubing en stap. Die oord is ideaal vir skoolgroepuitstappies en korporatiewe spanbou. Daar is 'n lapa en 'n klipsaal vir funksies, 'n wassery en 'n klein winkeltjie.
Die klipsaal kan tot 200 gaste akkommodeer en sluit 'n kombuis en 'n kontantkroeg in. Dit is ideaal vir troues, konferensies, danse, temapartytjies, korporatiewe funksies en spesiale familiegeleenthede.
Spysenieringsdienste word binne 'n radius van 120 km vanaf Waterval-Boven aangebied vir jaareindfunksies, spesiale geleenthede, peuselhappies, spitbraaie en tradisionele braaie. Hulle spesialiseer in troues, insluitend troukoeke, persoonlike blommerangskikkings, versierings vir die lokaal of saal, en musiek vir die geleentheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- N4 Sycamore, Elands Valley, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Gaste dink Elangeni Holiday Resort het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 418 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 06:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4 Sycamore, Elands Valley, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang