Successfully reported
+11

Elderie B&B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Randpark Drive, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elderie B&B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in die hartjie van Randpark Ridge, Johannesburg.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers, elk met 'n lugversorger. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die hoofbadkamer bo. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Daar is nog 'n gastetoilet op die onderste verdieping.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n 6-sitplek-eetkamertafel, gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV insluit. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n lieflike tuin met 'n braai-area en buitesitplek. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad op die perseel gebruik. Die huis word op sonkrag bedryf.

Die eenheid is naby Sandton Civic Centre en Nelson Mandela Square asook verskeie winkelsentrums soos Clearwater Mall, Cresta en Northgate.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elderie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 121 Randpark Drive, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Gaste dink Elderie B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Randpark Drive, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA236a673b8be7dc375f1c8ab7bc87440ae148b07547f4c85654f30deb74a966a7826aed655af80444723d30279f692548f048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 121 Randpark Drive Randpark Ridge 2156 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.097428881078 27.958815347619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang