Successfully reported

Eldorado Self-Catering Country House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Kathleen J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Beautiful place, very welcoming. Overall we had a lovely time. We are definitely going back another time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie Antionette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike mense, heerlike verblyf. Ons was hartlik verwelkom by Eldorado Self Catering, en het baie positiewe ervaring van ons verblyf daar gehad. Het baie welkom gevoel, daar was duidelik baie moeite wat ingegaan het om ons tuis te laat voel, heerlike koffie en beskuit het ons ingewag. Die plek was skoon, en dit het ons werklik tuis laat voel. Ons gaan beslis weer binnekort daar oorslaap, dit was elke oomblik die moeite werd vir ons twee. Ons het lekker geslaap, en wou nie eens teruggaan huis toe nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Very comfortable and pleasant home to rent. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ons was op 'n road trip saam met vriende. Was heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Die huis is baie gerieflik met meer as genoeg ruimte vir 'n groot groep mense. Ons het baie gerieflik gebly en heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Very good. Delightful house, plenty of room for all our family as well as having 2 guests for dinner. Here, a dishwasher would have come in handy. The outdoor area was great for our family dinner; we all enjoyed Eldorado.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersius S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie goeie waarhede vir geld vir 'n groot groep. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh B
1 nag
5.0
Mrt 2025

The house was perfect for our stay. Even though it was a short stay, it was simply amazing and very welcoming. The kitty cat was very welcoming too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Heuwel Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMmRmODY1LTFiMDktNDU3Zi04NzFhLWVmMDE4MjViZTMyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 11 Heuwel Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382961544341 18.902368723873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang