Successfully reported
+42

Eleazer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleazer is in Worcester geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n 1-patee-stoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die kamer het 'n slim-TV, lugversorging en 'n alarmstelsel vir ekstra sekuriteit. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Die kamer maak oop op 'n patio-area met uitsigte oor Worcesterdam.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lauren M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, modern, and scenic. My stay was absolutely relaxing. I especially enjoyed the beautiful view overlooking the river, which per...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Thelmaine J
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money, cute little room. What a pleasant stay. The room was clean, atmosphere quiet and we slept peacefully. The room was equ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Christelle A
Besigheidsreis
5.0
Perfek vir 'n vinnige veilige oorslaap kuiertjie. Het heerlik gebly, die omgewing is stil en ek het vir seker gevoel.
Sep 2025
Albertus R
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel was baie netjies. Alle nodige geriewe was daar. Dit was 'n perfekte oornagplek vir 2.
Sep 2025
Hilary T
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename kuier. Sal beslis aanbeveel en self weer daar bespreek. Stil en rustig met pragtige uitsig oor die dam.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleazer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37d28de83de74b4edb53c48e4a8cca2531b99e212d9307026f7b5967ac9bf0f3b710d0a19bfea8d59b4c63e3827061d4ad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 251 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang