Elegant Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2/925 Air Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elegant Guest House is geleë in Malelane, Mpumalanga, en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf - 'n plek om te ontspan en te herlaai.
Die gastehuis bied 4 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers, 'n lessenaar en 'n yskassie.
Die eiendom beskik ook oor gemeenskaplike buitesitplekke, 'n waterpyp-sitkamer, 'n speelmasjienkamer en 'n kroegarea.
Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.
Ligging
- 2/925 Air Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2/925 Air Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang