Successfully reported

Elegant Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Matileze V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Pragtige plek. Baie netjies en eienaars is so vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exceptional stay. Exceptionally friendly host/hostess. Ensuring client satisfaction from the word go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Baie dankie vir jou ondersteuning, Ronell, en vir die mooi resensie. Gasvryheid en netheid is baie belangrik vir ons, en jy is enige tyd weer welkom hier by ons! Groete Arthur & Santie

Matheus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly in 'n rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie vir julle ondersteuning, Matheus. Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Dankie vir die lekker gesels, en kom gerus weer!

Simone J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Baie gasvry en lekker gebly. Baie lekker gebly, sal vir seker voorstel. Lekker sentrum met Woolworths Food en Checkers naby. Baie gasvry en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie Simoné vir julle ondersteuning. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te kan huisves. Vriendelike groete Arthur Mc Dermott

Matheus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Dit was baie gerieflik, vriendelike diens, ten spyte van kragonderbreking. Ja, ten spyte van kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie vir die ondersteuning weereens! Baie dankie dat julle verstaan wat die situasie was met die storm skade in Polokwane. Jammer oor die kragonderbreking, maar die batterye kan ook net 18 ure hou, en as die kliënte die luversorgers afsit tydens onderbrekings, sal die batterye so ongeveer 24-26 ure gehou het. Dis maar die tye wat ons in leef deesdae nê. Ek glo Elsabé het mooi gekyk na julle. Groete

Gideon G
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2025

Gemaklik, netjies, vriendelik en gasvry. Baie dankie vir gemaklike, veilige oornagverblyf, en die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henu C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker - sal vir seker weer daar boek. Baie lekker gebly, baie netjies skoon, veilig en heerlik ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie Henu vir die mooi resensie en jy is baie altyd welkom hier by ons! Hoop ons sien jou weer vorentoe... Groete Arthur & Santie

Lee J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Skoon, veilig en gemaklik. Uitsonderlike verblyf. Baie vriendelike personeel en eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Thank you, Lee. Hope to see you again, and thank you for the great rating! Arthur & Santie

Erna E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Die eienaars se persoonlike aanslag en gasvryheid was puik! Ons verblyf was 'n aangename ervaring! Ons sal in die toekoms beslis weer van Elegant Gastehuis se verblyf gebruikmaak.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Baie dankie vir die ondersteuning.

Celeste V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer by Elegant Guesthouse bespreek in die toekoms. Vriendelike diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Baie dankie, Celeste. Hoop ons sien jou gou weer. Dankie vir die ondersteuning en resensie! Groete, Arthur & Santie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arthur Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Oost Street, Môregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACOpG4J4WxC5BlYJPIpx717tDsNyhOY3CYDI2VvLXWDBYk0yxLO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 79 Oost Street Môregloed 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.902222222222 29.468611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang