Successfully reported

Elegant Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Deon S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie nice. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Ons sien uit na jou volgende kuier. Baie dankie.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker ontbyt kospakkies gekry. Dubbelkamer het nie WiFi opvangs gehad nie. Enkelkamer wel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Ons is jammer oor die WiFi se opvangs. Ons het nie altyd beheer oor hierdie dinge nie. Ons sal wel weer daarna laat kyk. Baie dankie.

Paula P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great. Very comfortable, staff friendly and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Thank you kindly.

Koos N
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Aangename verblyf, sal Elegant Lodge weer besoek. Baie netjiese, aantreklike opset. Alles was na wense.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was 'n hengse plesier om julle hier te kon hê. Kom kuier gerus weer.

Lilanie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig gemaklik. Elegant lodge is netjies/smaakvol gedekoreer. Diens baie goed. Hulle ontbyt en aandete pryse net bietjie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie vir die baie mooi terugvoering en komplimente vir ons. Ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle as ons gaste te kon hê.

Wilna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Top klas. Dit was regtig 'n baie aangename verblyf by Elegant Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons probeer altyd ons beste gee. Kom kuier gerus weer vir ons.

Maria V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik oornag oppad na Ponta. Verblyf was perfek en die aandete en ontbyt was heerlik. Vriendelike ontvangs en die personeel was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit maak ons harte warm as ons gaste so lekker by ons gebly het. Ons probeer altyd ons beste gee vir ons gaste. Dit was heerlik om julle hier te kon hê en te kon bedien met lekker kos. Kom kuier gerus weer.

Sandra C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Clean. Clean, neat. Shower pressure is not great and no one was in reception when we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Thank you for the feedback. Due to an emergency that day on my side, reception was not running as smoothly as it should, because I wasn't here and the staff was busy with laundry at the back. Apologies about that. We do hope to see you again.

Johannes Jakobus C
1 nag
5.0
Okt 2023

Gerieflik en vriendelik. Die kamer was netjies en skoon. Die tuin en buite-area is heerlik ruim en gesellig. Die ontbyt was heerlik en die diens van die ontvangsdame tot die kombuispersoneel was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 410
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 410
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Hans Strydom Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNDBmMzVlLWQxMjEtNDRiOC05YjRjLWNjYjU0ZDdjNjkzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 68 Hans Strydom Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.375190668537 31.618940117722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang