Successfully reported

Elegant Quays Waterfront Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hanlie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Apartment was nice and clean and safe. Excellent location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Goeie ligging en veilige kompleks. Perfekte ligging baie naby aan die Waterfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenton K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Vriendelike persoonlike ontvangs deur eienaar. Eenheid was netjies en skoon met aankoms. Die eenheid is in goeie instandhouding. Sekuriteit was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, gerieflik. Pragtig. Jy wil nie teruggaan huis toe nie! Ons het baie, baie lekker gekuier. Die plek is skoon en netjies, baie gerieflik, en het 'n lieflike uitsig oor die water gehad. Ons is ongelooflik vriendelik deur die eienaar ontvang. WAT 'n plesier! Ons kan dit beslis aanbeveel en sal graag weer wil gaan. Dankie ook aan die webtuiste-span. Jacqueline en Johan von Wielligh.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly en sal definitief weer kom. Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Vriendelike persoonlike ontvangs deur eienaar. Eenheid was netjies en skoon met aankoms. Die hele kompleks is ook netjies en word instandgehou. Sekuriteit is tops. Die eienaar het daagliks opdaterings gestuur van al die eetplekke se specials.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Elegant Quays Waterfront Apartment
Baie dankie.

Marita N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik en veilig. Baie vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly - naby winkels en alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Elegant Quays Waterfront Apartment
Baie dankie

Louise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Pragtige eenheid, ons het heerlik gebly. Baie goed toegerus en die gasheer was amazing. Ons is op hoogte gehou met eetplekke en ander events. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Elegant Quays Waterfront Apartment
Baie dankie.

Piet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pleasant stay. The accommodation was clean and conveniently situated close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Elegant Quays Waterfront Apartment
Baie dankie.

Catherine T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Fantastic. It's an awesome place to stay, central, safe and value for money. And the owner is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Elegant Quays Waterfront Apartment
Baie dankie.

Oscar G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Heerlike kuier in Knysna. Geen onaangename verrassings nie. Ruim, goed ingerig, met veilige parkering. Dit was die ideale verblyf vir ons 5 dae besoek aan die Tuinroete. Ons gasheer was baie behulpsaam en verdien melding.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R985
R 985 R 887
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R985
R 985 R 887
per nag (plek vir 4)
Vanaf R985
R 985 R 887
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b659478d02b6d64e5e63a026af208c26f9e8c2241f401c65d4aba5e04d62f7fddb61f23f00a707b167d66b16eb44ad13862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R985 nouVanaf R887 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040622700035 23.047857329142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang