Successfully reported
+12

Elegant Quays Waterfront Apartment

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R985 R887 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elegant Quays Waterfront Apartment is 'n selfsorg-oopplan-woonstel in 'n veilige landgoed in die Knysna Quays Waterfront. Die Quays is binne maklike bereik van die veerbote, seiljagklub, restaurante, winkels, sportgronde en ander geriewe in die dorp.

Die volledig gemeubileerde oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet toegerus is. Aangrensend aan die slaapkamer is 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, oond en kookplaat, en ander toestelle.

Die sitkamer bied 2 L-vormige leerbanke wat slaapplek vir 2 kinders bied met vooraf reëling. Die sitkamer het ook 'n TV en dit maak oop na 'n Juliet-balkon. Die ingang vanaf die grondvloer is via 10 trappies en 'n klein trappie binne die voordeur.

Veilige parkering word in die landgoed voorsien met wagte 24/7 by die hoofingang. Die sekuriteitslandgoed het infrarooi-kameras in en om die landgoed.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hanlie W
Saam met lewensmaat
5.0
Apartment was nice and clean and safe. Excellent location. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Fanie K
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging en veilige kompleks. Perfekte ligging baie naby aan die Waterfront.
Jul 2025
Kenton K
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Vriendelike persoonlike ontvangs deur eienaar. Eenheid was netjies en skoon met aankoms. Die eenheid is in goeie i...
Sien meer
Jul 2025
Jacqueline D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik. Pragtig. Jy wil nie teruggaan huis toe nie! Ons het baie, baie lekker gekuier. Die plek is skoon en netjies, baie gerieflik, en het ...
Sien meer
Mei 2025
Kobus R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en sal definitief weer kom. Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Vriendelike persoonlike ontvangs deur eienaar. Eenheid was netjies e...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elegant Quays Waterfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R985
R 985 R 887
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R985
R 985 R 887
per nag (plek vir 4)
Vanaf R985
R 985 R 887
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16A Spinnaker Drive, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b659478d02b6d64e5e63a026af208c26f9e8c2241f401c65d4aba5e04d62f7fddb61f23f00a707b167d66b16eb44ad13862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R985 nouVanaf R887 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040622700035 23.047857329142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang