Elegant Stay | Foreshore Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elegant Stay | Foreshore Place is 'n stylvolle selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die Foreshore Place-gebou in Kaapstad se middestad. Hierdie huis bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie suite met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek vir ontspanning, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die gebou het veilige 24-uur-toegang, bied veilige parkering en bied maklike toegang tot Kaapstad se top-attraksies, insluitend die V&A Waterfront, Groenpunt en pragtige uitsigte oor Tafelberg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nelsia Jacob Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang