Elegant Victorian Pool Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Alexandra Avenue, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elegant Victorian Pool Apartment is 'n asemrowende erfenis-eiendom in Oranjezicht, Kaapstad se oudste woonbuurt, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel is ideaal geleë naby die strand, De Waalpark, Tafelberg Natuurreservaat en die middestad.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis het ook 'n ontbythoekie. Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike rusbank wat na die privaat tuin oopmaak.
Die tuin beskik oor 'n pragtige Victoriaanse swembad met oorgenoeg buitemeubels, 'n buite-etenstafel en 'n braai-area. Komplimentêre WiFi en parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 95
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 19 Alexandra Avenue, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Alexandra Avenue, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang