Successfully reported

Elements 303

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lizelle G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lekker winterwegbreek. Vir ons ma-en-dogters-naweek was dit die perfekte wegbreekplek en ons sal weer so maak. Vir die koue wintersaande was daar lugreëling in elke kamer en hoofvertrek asook 'n kaggel (hoofvertrek). Lekker groot yskas en ysmasjien het gesorg vir die lekker warm dae se koue drankies. Buitebraai, swembad en kuier-op-die-stoep in die winterson met uitsig oor die veld was 'n plus. Baie dankie! Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great stay. Thank you to the team. It was a wonderful stay. The house is well equipped and clean. It was very easy to check in and out, and Elements is such a great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva-louise D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Sonnige kuier in die Bosveld. Was heerlik en alles was mooi en netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milly M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Lovely and beautiful. It was a beautiful place to stay, so chilled and relaxed, and we enjoyed ourselves. We liked the views the most. Our children were so excited; they even asked for extra days to stay. I suggest you pave the way from the entrance to the parking area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keaobaka T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

A peaceful and quiet weekend. We had a lovely girls' weekend away. We enjoyed our stay. The pictures don't do this place justice; it's a gorgeous house. The only downside is the gravel road to get to the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2024

Baie mooi plek en lekker stil. Sal weer gaan. Ons het die naweek baie geniet. Die plek was mooi skoon en daar was alles wat ons benodig het. Ek dink daar moet meer herstelwerk gedoen word. Die groot deure wat uitgaan na die swembad area moet beslis nagegaan word. Een deel van die deur het heeltemal van die spoor af geklim en ons moes dit weer terug sit met 'n gesukkel. Die een kamer se stort en buite stortgeriewe kan nie regtig gebruik word nie, want jy kan deur die latte sien en dit is nie privaat nie. Daar was ook geen ligte wat ons kon gebruik gedurende beurtkrag nie. Ons het darem ons eie ligte saamgeneem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfontein Road, Elements Private Golf Reserve Unit 52, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f0acd8bbb8b5fe784758a8ccb36192390001b581748a8383e35ee4232a35539b259d716082e26cb0dcd242c9a75465dabaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Cyferfontein Road Elements Private Golf Reserve Unit 52 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.803824634568 28.148849050913
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang