Successfully reported
+31

Elements Private Golf Estate Lodge 197

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 197, Elements Golf Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Elements Private Golf Estate Lodge 197 is 'n privaat selfsorglodge wat ideaal geleë is in die Elements Private Golf Reserve in die Waterberg-streek. Hierdie reservaat is ongeveer 2 uur se ry vanaf Johannesburg en net 20 minute buite Bela-Bela geleë.

Lodge 197 kan altesaam 8 gaste akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die slaapkamers is in 2 slaapvleuels geleë, apart van die hoofleefarea. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste en tweede slaapkamers is apart terwyl die derde en vierde slaapkamers aangrensend is. Daar is lugversorging en 'n volledige en suite-badkamer met 'n privaat buitestort, 'n bad en 'n wasbak in 4 van die slaapkamers. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 2 kaggels en 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Die leefarea maak oop na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels en 'n ingeboude braai. Dit lei weer na 'n boma met sitplek en 'n vuurput en sluit aan by 'n lieflike dek met sonstoele en 'n privaat swembad. Dit is een van die min lodges met 'n toesluitmotorhuis met gerieflike parkeerplek vir 4 voertuie.

Die goue landgoed spog met 'n 18-putjie Peter Matkovich Amerikaanse PGA-kampioenskapgholfbaan met gereelde kompetisies. Die natuurlike wildspesies wat vry rondloop sluit in koedoes, njalas, rooibokke, blouwildebeeste, sebras, blesbokke, rooihartbeeste en bergrietbokke. Lodge 197 spog met besonderse uitsigte oor die bosveld so ver as wat die oog kan sien.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lodge 197, Elements Golf Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements Private Golf Estate Lodge 197 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 197, Elements Golf Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA168f9e15f4b32525c50150caa8524f4913a9b04a5e713e3729339f47c4881a4c0258275d489f5b200a182d367440bd68053d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Lodge 197 Elements Golf Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.791872 28.1342887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang