Successfully reported
+32

Elements Valley View Villa

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 279 Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Elements Valley View Villa is in die veilige en pragtige Elements Privaat Gholf- en Natuurreservaat geleë, wat 'n 18 putjie-gholfbaan en 24-uur-sekuriteit bied. Daar is 'n verskeidenheid bokke en ander klein dierespesies op die reservaat, en die villa's is versprei, wat privaatheid en 'n stil en rustige verblyf moontlik maak.

Die villa het 4 en suite-slaapkamers wat almal ruim en uitnodigend is, en geskei is van die sitkamer en kombuis, wat jou toelaat om meer privaatheid te geniet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers sluit baddens en buitestorte in. Elke kamer beskik oor 'n lugversorging- en verwarmingseenheid, en al die slaapkamers het privaat balkonne met skilderagtige uitsigte.

Die sitarea het 'n TV met kompakte DStv. Sonkrag en 'n omskakelaar is geïnstalleer vir kragonderbrekings.

Die kombuis en sitkamer is oopplan in 1 gebou en het skuifdeure wat uitloop op die balkon. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitarea het 'n TV met kompakte DStv. Die onderdakstoep het 'n patiostel met sitplek vir 8. Daar is 'n plonspoel net onder die balkon sowel as 'n vreugdevuurput wat 'n wonderlike area is om in te vermaak.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 237

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Unit 279 Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements Valley View Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 279 Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd4f0a1d885de39d28645dce523dcb68f053167acd5e4e5b5c8544add56627825d764cc2a2f9d677fda91753705e20475c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8) 16 5 1 4 Unit 279 Elements Private Golf Reserve Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.799237 28.130754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang