Successfully reported
+11

Elephant Bush Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Marthinus Oosthuizen Avenue, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elephant Bush Guest Cottage is 'n knus kothuis in Alberton, en is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat die area besoek.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, 'n yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of ontspan en gebruik maak van die TV wat DStv het, asook Netflix. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Elephant Bush Guest Cottage het maklike toegang tot die N12, en lughawe-transfers kan op versoek gereël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 37 Marthinus Oosthuizen Avenue, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Elephant Bush Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Marthinus Oosthuizen Avenue, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMi61I60Jh0GwlRBAl76zwaqvTo19Bu6sCkTfe8bBLGDAvzB6j1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 37 Marthinus Oosthuizen Avenue Alberton 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.25397202759 28.12290585152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang